# Minstens agt mense is vanoggend dood in ʼn botsing tussen ʼn minibustaxi en ʼn vragmotor op die N3-hoofweg tussen Van Reenenspas en Montrose in die Vrystaat. Talle mense is beseer. Die hoofweg is gesluit. Die woordvoerder van die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê die presiese oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie:
Minstens 8 mense sterf in minibustaxi-botsing op N3 in die Vrystaat [KLANK]
ENG SibiyaonCRASH