Skip to content

Ministers Gwarube en Malatsi oorhandig saam slim tablette aan Glenvista Primary School [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, gaan vandag saam met die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, slimleer-tablette aan leerders by die Glenvista Primary School in Johannesburg oorhandig. Dis deel van die regering se pogings om skoolkonnektiwiteit, digitale geletterdheid en toegang tot kodering- en robotika-onderwys te verbeter. Die woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys, Terence Khala, sê die regering glo dat die digitale oorgang geanker moet word in die beginsel dat geen leerder in die digitale era agtergelaat moet word nie:

ENG TerenceonHandover