Skip to content

Ministerie vir Hoër Onderwys verdedig NSFAS se administratiewe koste [KLANK]

# Die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se huidige administrasie maak gebruik van ‘n meer vaartbelynde en kostedoeltreffende model vir tegniese ondersteuning as vorige bestuurstrukture. Die woordvoerder van die ministerie, Matshepo Seedat, sê vier spesialisadviseurs kos bykans tien-miljoen-rand-per jaar en is aangestel om te help om bestuur te herstel, finansiële beheer te versterk en dienste vir studente te verbeter. Seedat het bygevoeg die administrasie is steeds gefokus op die herbou van openbare vertroue in die skema:

ENG SeedatOnCosts