# Die Ministerie van Verdediging en Militêre Veterane verwerp bewerings dat minister Angie Motshekga weier om voor die Parlement te verskyn. Die DA sê die minister word beskerm teen aanspreeklikheid vir die rampspoedige ontplooiing van Weermaglede in die Demokratiese Republiek die Kongo en 813-miljoen-rand waarvan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag nie kan rekenskap gee nie. Die ministerie se woordvoerder, Onicca Kwakwa, sê die bewerings weerspieël nie die minister se rekord van aanspreeklikheid en deursigtigheid nie:
Ministerie van Verdediging ontken dat minister Motshekga weier om voor Parlement te verskyn [KLANK]
ENG KwakwaOnParliament