Skip to content

Ministerie van Polisie versterk vennootskap met sakewêreld om misdaad te bekamp [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die ondertekening van ‘n onderneming tussen sy ministerie en die sakewêreld bevestig, wat daarop gemik is om die strafregstelsel en misdaadvoorkoming te verbeter. Die projekte sluit in die outomatisering van polisiestasies, die digitalisering van dossiere-bestuur, en die verbetering van e-laboratoriumgeriewe met die nuutste toerusting. Hy sê die SAPD-Sakebelanghebberforum sal toesig hou oor hierdie pogings, en samewerking bevorder om veiliger gemeenskappe te skep en etiese standaarde in misdaadbekamping te handhaaf:

ENG-MchunuOnForum