Skip to content

Ministerie van Polisie en Justisie vergader met rolspelers in Wes-Kaap te midde van voortslepende bendegeweld [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, die adjunkminister, Polly Boshielo, en die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, vergader vandag met belangrike rolspelers in Mitchells Plain en Mfuleni in Kaapstad te midde van voortslepende dodelike bendegeweld in die Wes-Kaap. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê verteenwoordigers uit burgerlike groepe, godsdiensleiers en gemeenskapspolisie-forums sal die geleentheid bywoon:

ENG KamogeloonEngage