Skip to content

Ministerie van Polisie bring hulde aan SANW-lede wat tydens onwettige mynbou-operasie dood is [KLANK]

# Die Ministerie van Polisie het sy diepste meegevoel betuig ná die tragiese dood van twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag tydens ‘n onwettige mynbou-operasie wat Operasie Prosper gister in Johannesburg uitgevoer het. Die woordvoerder, Athlenda Mathe, sê SANW-lede het vermoedelike onwettige mynwerkers in ‘n ondergrondse tonnel agtervolg toe hulle in ‘n verlate mynskag geval het. Sy sê die omstandighede rondom die voorval word tans ondersoek:

ENG MatheONMiningOperation