Skip to content

Ministerie van Hoër Onderwys sê SOE-ondersoek sal help met herposisionering van nasionale vaardigheidsfonds [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, sê die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds sal help om sy rol as ‘n sleuteldrywer vir die bemagtiging van die jeug en vaardigheidsontwikkeling te herstel. President Cyril Ramaphosa het ‘n bevel onderteken vir ‘n ondersoek na beweerde korrupsie, wanbestuur en onreëlmatige aanstellings by die fonds sedert 2013. Die ministerie se woordvoerder, Camagwini Mavovana, sê die fonds gee sy volle samewerking en verskaf alle vereiste inligting:

ENG MavovanaOnInvestigation