Skip to content

Minister Zikalala sê media-beskrywing oor aanstelling van trust se uitvoerende hoof is misleidend [KLANK]

# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die media-beskrywing oor die aanstelling van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust  se uitvoerende hoof, Tebogo Malaka, is misleidend en feitelik verkeerd. Hy word daarvan beskuldig dat hy die trust beskerm en ondersoeke na korrupsie en verkrygingsonreëlmatighede deur Malaka toegesmeer het. Zikalala het op ‘n nuuskonferensie gesê die aanstellingsproses het begin voor hy adunkminister geword het, maar het die proses gestaak om voorsiening te maak vir bykomende beheer te midde van bewerings oor huurkontrakte:

ENG ZikalalaOnAllegations