# Die minster van Toerisme, Patricia de Lille het die aanstelling van die nuwe Suid-Afrikaanse Toerismeraad verwelkom en sê dit sal die nodige leierskap bied om groei te bevorder en die sektor te vernuwe. Die raad van elf lede bring kundigheid in toerisme, bestuur, finansies, digitale innovering en belegging, en sal vir drie jaar dien. Die woordvoerder van die Ministerie, Aldrin Sampear sê die direksie sal help om meer besoekers en beleggings te lok, werk te skep en volhoubare ekonomiese groei te ondersteun:
Minister van Toerisme glo nuwe raad sal sektor versterk [KLANK]
ENG SampearOnNewBoard