# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het ‘n wydverspreide veldtog met waninligting oor Covid-19-entstowwe veroordeel. Die veldtog beweer entstowwe is skadelik en betrek verkeerdelik wetenskaplikes, soos professor Salim Abdool Karim. Motsoaledi waarsku sekere mense bevorder vals hartmedikasie om geld te maak en stel lewens in gevaar. Die woordvoerder, Foster Mohale, vra die publiek om saam te staan teen waninligting ten einde openbare gesondheid te beskerm:
Minister van Gesondheid waarsku teen waninligting en vals medikasie vir Covid-19 [KLANK]
ENG MohaleOnMisinformation