Skip to content

Minister van Gesondheid moedig mans aan om deel te neem aan nuwe MIV-behandelingsveldtog [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het ‘n nuwe MIV-behandelingsveldtog in Soweto van stapel gestuur, wat daarop gemik is om MIV/VIGS teen 2030 uit te skakel as ‘n bedreiging vir openbare gesondheid. Motsoaledi het op ‘n nuuskonferensie beklemtoon hoe nodig dit is om die virus te onderdruk en die oordrag daarvan te stop. Hy bevestig die veldtog is gemik op 1,1-miljoen deelnemers landwyd, en vra veral mans om na vore te kom, aangesien die meeste gevalle deur mans oorgedra word:

ENG-MotsoalediOnCampaign