Skip to content

Minister van Binnelandse Sake skets planne vir veilige, tegnologie-gereed grense [KLANK]

# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het nuwe waarnemingstegnologie om die grense te beveilig, onthul. Dit sluit in, vier hommeltuie, 40 liggaamskameras en ander waarnemingstoerusting om operasies en patrollies ‘n hupstoot te gee. Vier gevorderde hommeltuie sal vanaf Paasfees by sleutelgrensposte ontplooi word om onwettige oorgang te onderskep en beweging te monitor. Schreiber sê dié stap is deel van ‘n breër plan om korrupsie te beveg en sekerheid te verbeter, met intensiewe opleiding vir grenspersoneel:

ENG SchreiberOnNewTechnology