# Die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, het die bekendstelling van Shop Proudly SA en Market Access verwelkom om plaaslike goedere en dienste te bevorder. Die aanlyn platforms stel meer as een-duisend-700 produkte ten toon en is daarop gemik om klein, medium en mikro-ondernemings te ondersteun, invoer-afhanklikheid te verminder en werk te skep. Tau sê die digitale verskuiwing is die sleutel tot die herskepping van verkryging, die bevordering van inklusiwiteit en toegang tot die mark van 59-duisend-miljard-rand ingevolge die Afrika-vryhandelsgebied:
Minister Tau sê bekendstelling van aanlyn platforms gee plaaslike bedrywe en indiensneming ‘n hupstoot [KLANK]
ENG-TauOnE-commers