# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê swart ekonomiese bemagtiging sal steeds die hefboom wees wat die regering gebruik om Suid-Afrikaners te bevry. Dit volg nadat Business Leadership South Africa gewaarsku het die departement se voorgestelde wysigings aan die B-BBEE-regulasies kan jare se nywerheidsontwikkeling ondermyn. Tau sê B-BBEE moet versterk en hersien word, maar sal nie laat vaar word nie. Hy sê ekonomiese bevryding is die maatreël van die land se vryheid:
Minister Tau sê B-BBEE moet versterk en hersien word maar sal nie afgeskaf word nie [KLANK]
ENG TauOnBBBEE