Skip to content

Minister Solly Malatsi beloof optrede na Staatsdienskommissie se verslag oor SITA uitlig [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale tegnologie, Solly Malatsi, het beloof om op te tree na aanleiding van die bevindinge van die Staatsdienskommissie oor mislukkings in die Staatsinligtingstegnologie-agentskap. Die verslag beklemtoon swakpunte in bestuur, vertragings met verkryging, swak rekordhouding en swak aanspreeklikheid. Malatsi het aan die media gesê die kommissie se aanbevelings sal hervormings by SITA lei om bestuur te verbeter en vertroue in die agentskap te herstel:

ENG MalatsiOnSitaRecommendations