# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê sy onderneem om alle aanbevelings in die Nasionale Registrasieraad van Huisbouers se finale verslag oor die gebou wat in George in die Wes-Kaap ineengestort het, in te stel. Vier-en-dertig mense is dood en talle beseer toe die onvoltooide gebou in Mei verlede jaar ineengestort en die meeste werkers onder puin begrawe het. Die ministerie se woordvoerder, Tsekiso Machike, sê volgens die huidige voorlopige verslag is talle prosedures nie gevolg nie:
Minister Simelane wil alle aanbevelings in verslag oor ineenstorting van George-gebou instel [KLANK]
ENG TsekisoonGeorgeBuilding