# Die Minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, vra ‘n geïntegreerde benadering en uitgebreide vennootskappe tussen die regering, die privaat sektor en finansiële instellings om die land se behuisingsagterstand aan te spreek. Nagenoeg 2,8-miljard mense ervaar wêreldwyd verskeie vorme van ontoereikende behuising, terwyl ongeveer 1,1-miljard mense in krotbuurte en informele nedersettings woon. Die departement se woordvoerder, Tsekiso Machike, sê die land se reaksie op verstedeliking moet verder strek as beleidsontwikkeling, en fokus op implementering, vennootskappe en betekenisvolle deelname deur alle sektore van die samelewing:
Minister Simelane vra beter samewerking om land se behuisingskrisis te hanteer [KLANK]
ENG MachikeONHousingCrisis