Skip to content

Minister Senzo Mchunu verwerp bewerings van volksmoord op wittes in Suid-Afrika [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het bewerings van ‘n wit volksmoord in Suid-Afrika as ongegrond en misleidend afgemaak. Mchunu het die media tydens die vrystelling van die kwartaallikse misdaadsyfers meegedeel daar is geen bewyse om die bewering te staaf dat wit Suid-Afrikaners spesifiek geteiken word vir gewelddadige aanvalle nie. Hy het die publiek aangespoor om op bevestigde data staat te maak eerder as waninligting wat aanlyn versprei word:

ENG MchunuGenocide