# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die Grensbestuursowerheid se Paasveldtog is aangedryf deur die digitale hervormingsproses wat nou in volle swang is. Die owerheid het vanjaar ses-duisend-253 pogings om die land onwettig binne te kom, gefnuik teenoor slegs drie-duisend-841 in 2024. Dit is ʼn toename van 63-persent. Schreiber sê die doeltreffendheid van grensbeheer word toenemend verbeter:
Minister Schreiber sê digitale hervorming van grensbestuur werp vrugte af [KLANK]
ENG LeononEasterPeriod