# Die minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sê onwettige finansiële geldvloei bly ‘n kritieke uitdaging vir baie lande, veral op die Afrika-kontinent. Ramokgopa het die Derde G20-ontwikkelingswerkgroepvergadering in KwaZulu-Natal toegespreek. Sy sê volgens die Afrika-Eenheid Ekonomiese Kommissie vir Afrika oor onwettige finansiële vloei, verloor die Afrika-vasteland na raming jaarliks 1,5-triljoen-rand as gevolg van die onwettige finansiële geldvloei:
Minister Ramokgopa sê onwettige finansiële geldvloei bly ernstige uitdaging vir baie lande [KLANK]
ENG MaropeneonIllicitFinancial