# Minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sê die G20-ontwikkelingswerkgroep gaan voort om te belê in inkomste-ondersteuning, universele gesondheidsorg, onderwys, behuising en toegang tot basiese dienste. Ramaokgopa sê die G20 se eie hoëvlakbeginsels oor maatskaplike beskerming, wat in 2021 aangeneem is, het die kritieke rol van maatskaplike beskerming in die bou van veerkragtigheid en die bevordering van inklusiewe groei bevestig:
Minister Ramokgopa sê G20-ontwikkelingswerkgroep gaan voort met beleggings in inkomste-ondersteuning [KLANK]
ENG MaropeneonSupport