Skip to content

Minister Ntshavheni sê regering monitor nuwe Covid-19-variant in dele van Asië [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering monitor die ontwikkeling ​​van ‘n nuwe Covid-19-variant, Nimbus, wat in dele van Asië aangemeld is, noukeurig. Sy verseker die publiek alhoewel die variant nie in Suid-Afrika opgespoor is nie, bly die Departement van Gesondheid waaksaam. Ntshavheni het die publiek versoek om kalm te bly, maar versigtig te wees en basiese gesondheidsmaatreëls toe te pas:

 

ENG NtshavheniOnCovid