Skip to content

Minister Ntshavheni sê keuring van senior polisiebestuurders tans aan die gang [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Staatsveiligheidsagentskap is tans besig met die veiligheidskeuring van senior polisiebestuurders as deel van die regering se breër pogings om integriteit, verantwoordbaarheid en openbare vertroue binne wetstoepassing te versterk. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê 18 van die 23 luitenant-generaals wat tans landwyd dien, het reeds formeel hul aansoeke vir herkeuring ingedien. Ntshavheni sê die Staatsveiligheidsagentskap het oorgeskakel na elektroniese keuring om die proses te versnel:

ENG NtshavheniOnVetting