# Die minister in die Presidensie, Khumbduzo Ntshavheni, sê die kantoor van die inspekteur-generaal van Intelligensie is ten volle operasioneel, ten spyte van Imtiaz Fazel se skorsing. President Cyril Ramaphosa het die inspekteur-generaal geskors ná klagtes oor sy gedrag. Ntshavheni sê mense moenie verwar word oor die rolle wat misdaadintelligensie, staatsekerheid en die kantoor van die inspekteur-generaal van Intelligensie speel nie.
Minister Ntshavheni sê Imtiaz Fazel se skorsing sal nie intelligensiedienste se bedrywighede ontwrig nie [KLANK]
ENG NtshavheniOnServices