# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê daar sal geen politieke inmenging by die twee nuwe intelligensie-agentskappe wees nie. Die Staatsveiligheidsagentskap word in twee verdeel: die Buitelandse Intelligensiediens om bedreigings teen nasionale veiligheid te identifiseer, en die Binnelandse Intelligensie-agentskap, wat verantwoordelik is vir teenintelligensie. Dis ‘n poging om die intelligensiedienste te hervorm en oorsig en aanspreeklikheid te verbeter. Ntshavheni sê die twee nuwe strukture sal binnekort in werking wees:
Minister Ntshavheni sê daar sal nie politieke inmenging by nuwe intelligensie-agentskappe wees nie [KLANK]
ENG NtshavheniOnGovernance