Skip to content

Minister Nkabane waarsku oor toenemende finansiële uitdagings namate Amerikaanse befondsing aan SA universiteite onttrek [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, sê die sektor is onder finansiële druk nadat Amerikaanse befondsing aan 13 universiteite skielik afgesny is. Sy het in haar begrotingstoespraak in die Nasionale Raad van Provinsies gesê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sal vanjaar meer as 800-duisend studente ondersteun met ‘n begroting van 49-miljard-rand, wat volgende jaar tot 51-miljard-rand sal groei. Nkabane voeg by ‘n nuwe raad is besig om bestuursprobleme op te los en vertragings met betalings te beëindig:

ENG NkabaneOnBudgetVote