# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het beloof om met die Universiteit van Suid-Afrika te vergader na aanleiding van berigte oor skorsings van senior personeellede en voortdurende kommer oor beheer en finansiële bestuur. Die ministerie se woordvoerder, Camagwini Mavovana, sê UNISA bly ‘n belangrike deel van die land se hoër onderwysstelsel en die beskerming van die integriteit daarvan kry voorkeur:
Minister Nkabane beloof om UNISA se integriteit te handhaaf te midde van kommer oor beheer en bestuur [KLANK]
ENG MavovanaOnUnisaGovernance