# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, en sy adjunk Joe Phaahla, het bewerings van onnodig verhoogde advertensiekontrakte na die Spesiale Ondersoekeenheid, die Ouditeur-Generaal en die Openbare Beskermer verwys. Volgens News24 is kontrakte vir die Nasionale Gesondheidsversekering se bemarking en gesondheidskommunikasie wat aanvanklik net meer as ʼn duisend-rand werd was, tot altesaam 182-miljoen-rand verhoog. Die geld is volgens berigte van MIV/Vigs- en ander noodsaaklike programme verhaal. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die bewerings is misleidend maar moet deur onafhanklike ondersoekers getoets word:
Minister Motsoaledi vra ’n ondersoek na bewerings dat NGV-advertensiekontrakte onnodig hoog is [KLANK]
ENG MohaleONNews24