Skip to content

Minister Motsoaledi onderneem toer oor gesondheidwetsontwerp na KZN [KLANK]

# Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sal vandag met belanghebbers in die geloofsektor in Melmoth in KwaZulu-Natal gesels oor die Nasionale Gesondheidversekering-wetsontwerp. Dis deel van ‘n landwye inligtingstoer in hierdie verband. Die woordvoerder van die departement, Foster Mohale, sê die doel is om mense beter te laat verstaan hoe die instel van die hervormde wet aan hul gesondheidsbehoeftes sal voorsien, veral vir die man op straat wat tans net kan staatmaak op die onderbefondsde en oorlaaide openbare gesondheidstelsel:

ENG FosteronNHIRoadshow