# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het een-duisend-200 nuwe doktersposte aangekondig om die tekort aan gesondheidsorg-werkers teen te werk. Hy sê die Nasionale Gesondheidsraad het danksy die nuwe begroting toestemming gegee vir die werwing van die dokters, 200 verpleegkundiges en 250 ander gesondheids-beroepslui teen ‘n koste van twee-miljard-rand:
Minister Motsoaledi kondig duisend-200 poste vir dokters aan om gesondheidsorgtekorte aan te vul [KLANK]
ENG MotsoalediOnHiring