# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sê ten spyte van finansiële beperkinge sal die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag die nodige hulpbronne hê om die land te verdedig en te beskerm. Die departement het ʼn begroting van 57-miljard-rand ontvang vir die 2025/2026-boekjaar, waarvan 64-persent bestee word aan salarisse van soldate, generaals en personeel. Motshekga het aan die Parlement gesê terwyl soldate ontplooi is, sal hulle voorkeurondersteuning kry vir alles wat hulle nodig het:
Minister Motshekga sê SANW sal goed toegerus wees ten spyte van finansiële tekorte [KLANK]
ENG MotshekgaOnSafetyandSecurity