# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, is vandag die hoofspreker by ‘n geleentheid van Suid-Afrikaanse Vroue in Verdediging in Centurion. Die tema is Breaking Barriers, Building the Future. Die woordvoerder van die departement, Onicca Kwakwa, sê die geleentheid is ‘n belangrike platform om die vordering wat gemaak is om vroue te erken:
Minister Motshekga gaan Suid-Afrikaanse Vroue in Verdediging toespreek [KLANK]
ENG OniccaonWomenCelebration