Skip to content

Minister Motshekga besweer vrese oor moontlike onluste op 30 Junie [KLANK]

# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sê Suid-Afrikaners het ʼn grondwetlike reg om teen onwettige immigrasie te staak, maar waarsku betogings moet vreedsaam bly en die waardigheid en regte van buitelanders respekteer. Die teen-immigrasiegroep, die March and March-beweging beplan ʼn nasionale afsluiting vir 30 Junie, wat ook hulle sperdatum is waarop onwettige immigrante die land moet verlaat. Motshekga het die publiek verseker daar is geen rede tot kommer in aanloop tot die sperdatum nie:

ENG MotshekgaOnProtest