# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die proklamasie wat president Cyril Ramaphosa onderteken het dat die Spesiale Ondersoekeenheid die Werkloosheidversekeringsfonds en Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekuriteitsbedryf ondersoek, verwelkom. Die ondersoek hou verband met bewerings van wanadministrasie, korrupsie en onwettige optrede met opleidingskontrakte vir meer as sewe-duisend leerders. Die woordvoerder van die departement, Thobeka Magcai, sê diegene wat die integriteit van vaardigheidontwikkelingsprogramme vir persoonlike gewin misbruik het, moet swaar gestraf word:
Minister Meth verwelkom ondersoek na WVF en sekerheidsbedryf se opleidingskontrakte [KLANK]
ENG MagcaiONContracts