Skip to content

Minister McKenzie skenk sporttoerusting aan 73 Gautengse skole

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sal vandag sporttoerusting aan 73 Gautengse skole by die Randfontein Sekondêre Skool oorhandig. Dit is in vennootskap met die Sportdepartement van Gauteng en die Rand West Munisipaliteit, vir sportsoorte soos gimnastiek, basketbal, krieket en skaak. Die insiatief beoog om deelname en die ontwikkeling van sport by skole ‘n hupstoot te gee, met streke soos Ekurhuleni-Noord, Tshwane-Suid en Johannesburg-Noord wat geteiken word.