Skip to content

Minister McKenzie loof G20 Kultuurgroep vir aanvaar van Kwadukuza Verklaring oor Kultuur [KLANK]

# Die 4de G20 Kultuurwerkgroep Ministeriële Vergadering het die Kwadukuza Verklaring oor Kultuur aanvaar. Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het dit in KwaZulu-Natal aangebied. Die verklaring bied ‘n omvattende raamwerk vir samewerking om kulturele erfenis te beskerm, kreatiewe industrieë te bevorder en kulturele verskille en dialoog met lidlande te ondersteun. Die woordvoerder van die departement, Zimasa Velaphi, sê minister McKenzie het beklemtoon die verklaring omvat die wese van die gesamentlike werk van die G20-lande:

ENG ZimasaonCulture