Skip to content

Sokker: Minister McKenzie herbeklemtoon die waarde van video-stelsel na Nigerië se omstrede doel teen Suid-Afrika [KLANK]

# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, beklemtoon die waarde van die video-assistentskeidsregter-stelsel na Nigerië se omstrede handdoel teen Suid-Afrika in gister se Wêreldbeker-kwalifiseerder in Bloemfontein. Die doel in die 42ste minuut het daartoe gelei dat die Super Eagles en Bafana Bafana met een-elk gelykop gespeel het. Suid-Afrika is ondanks die terugslag steeds bo-aan Groep C. McKenzie sê die plaaslike sokkerbeheerliggaam, SAFA, moet gedwing word om die video-stelsel in te stel:

ENG-McKenzieOnVAR