# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het met kommer kennis geneem van mediaberigte oor die moontlike inhegtenisneming van die polisie se nasionale kommissaris, Fannie Masemola. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die Polisiedepartement is nie bewus van Masemola se moontlike arrestasie nie. Sy sê hulle neem ook kennis van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se reaksie op die bespiegeling:
Minister Mchunu sê polisie nie bewus dat Masemola gearresteer gaan word nie [KLANK]
ENG KamogeloonMasemola