Skip to content

Minister Mchunu ontken bande met beskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy het die tenderpreneur, Vusimusi ‘Cat’ Matlala wat in Mei vir poging tot moord aangekeer is, nog nooit ontmoet of met hom gepraat nie. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beweer hy het bewyse op Matlala se foon gevind wat die minister verbind met ongemagtigde kommunikasie deur ‘n vennoot, Brown Mogotsi. Die ministerie van Polisie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê Mchunu het ʼn polisie-tender aan Matlala hersien toe twyfel oor die regmatigheid daarvan ontstaan het:

ENG MogotsiOnLinks