# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het AfriForum gevra om bewyse vir hul misdaadstatistiek voor te lê nadat die organisasie die Suid-Afrikaanse Polisiediens se jongste misdaadstatistiek uitgedaag het. Afriforum betwis die plaasmoordsyfers en beweer daar is vyf boere vermoor. Die minister het gewaarsku teen aannames oor plaasmoorde wat uitsluitlik teen wit boere gepleeg word en beklemtoon die noodsaaklikheid van akkuraatheid.
Minister Mchunu daag AfriForum uit om hul bewyse van misdaadstatistieke voor te lê