# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is bekommerd oor die toenemende taxigeweld in die land. Hy het vandag in Pretoria beduidende veranderings aangekondig om dienslewering in die SAPD te verbeter. Mchunu waarsku die taxibedryf om nie geweld en nie-nakoming vir die volhoubaarheid van die bedryf aan te wend nie. Hy waarsku ook die polisie om nie by taxi-aangeleenthede betrokke te raak nie:
Minister Mchunu bekommerd oor toenemende taxigeweld [KLANK]
ENG SenzoonTaxiViolence