# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is bekommerd oor die voortgesette hardkoppigheid en wreedheid van misdadige elemente, veral in KwaZulu-Natal. Agt vermeende moordenaars is in minder as 24 uur deur die polisie in Hammersdale en Inanda in KwaZulu-Natal doodgeskiet. Die ministeriewoordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê die misdadigers het skaamteloos boodskappe op sosialemedia geplaas en gespog oor hul misdade en mense vir hul lewenswyse gewerf:
Minister Mchunu bekommerd oor misdaadtendense in KZN [KLANK]
ENG KamogeloonCrimeTrends