# Die minister van Minerale Hulpbronne en Petroleum, Gwede Mantashe, sê Suid-Afrika moet waarde put uit sy kritieke minerale om voordeel te trek uit globale verskuiwings in energie en tegnologie. Dit volg nadat die kabinet ‘n nuwe strategie goedgekeur het om die sektor te bevorder. Mantashe sê meer belegging word benodig in verkenning, plaaslike verwerking en infrastruktuur om die volle waarde van die minerale rykdom te ontsluit:
Minister Mantashe sê SA moet waarde put uit kritieke minerale te midde van globale verskuiwings [KLANK]
ENG MantasheOnValue