Skip to content

Minister Manamela verwelkom Openbare Beskermer se bevindings oor NSFAS [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings oor sistemiese ondoeltreffendheid by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Volgens die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, se verdoemende verslag is 40-duisend kwalifiserende studente nie befonds nie, ten spyte van drie-miljard-rand wat tussen 2024 en 2027 vir die sogenaamde vermiste middelgroep bedoel was. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê die kwessies wat Gcaleka uitwys, is voortslepende probleme wat bygedra het tot die minister se besluit om die skema onder administrasie te plaas:

ENG SeedatONFinding