Skip to content

Minister Manamela sê Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na NSFAS vorder goed [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, sê die Spesiale Ondersoekeenheid maak vordering met sy ondersoek na korrupsie by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die minister het die skema verlede maand weens onbestendige bestuur onder administrasie geplaas. Tot op hede het die ondersoekeenheid twee-miljard-rand by die skema teruggekry. Die departement se woordvoerder, Matshepo Seedat, sê hulle sal voortgaan met gevolgebestuur en herstelmaatreëls volgens die ondersoek se bevindings en aanbevelings:

ENG SeedatONUnderway