Skip to content

Minister Majodina besoek die Vaaldam te midde van swaar reën [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, besoek vandag saam met haar adjunk, David Mahlobo, die Vaaldam. Dit is om die waterhulpbroninfrastruktuur te evalueer te midde van reuse-invloei in die dam vanweë voortdurende reënval in die Vaaldam-opvanggebied. In Orkney, ‘n dorp naby Klerksdorp in Noordwes, is 12 huise op die wal van die Vaalrivier ontruim. Die departement se woordvoerder, Wisane, Mavasa, sê die dam se vlak het tot byna 113-persent gestyg:

ENG WisaneVaalDam