Skip to content

Minister Majodina besoek Bloemhofdam te midde van vloedbekommernisse [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, besoek vandag die Bloemhofdam om skade aan die infrastruktuur te evalueer ná stroomaf-ontruimings weens vloede. Die woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die dam, tans op 111,07-persent, laat meer as twee-duisend kubieke meter per sekonde vry om die swaar invloei vanaf die Vaaldam, wat op 115,57-persent staan, te bestuur. Sy sê vyf sluishekke bly oop aangesien albei damme hoë watervlakke moet hanteer, en dit kan ‘n vloedrisiko veroorsaak:

ENG-MavasaOnVisit