# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ten spyte van doodsdreigemente gaan hy voort om die Onafhanklike Ontwikkelingstrust in sy regmatige plek te herstel. Hy het Sondag inligting verskaf oor PwC se ondersoek na die suurstofaanleg-tender van 800-miljoen-rand by die trust. Van die drie maatskappye by die transaksie betrokke, is twee na bewering nie by die Suid-Afrikaanse Regulerende Owerheid vir Gesondheidsprodukte geregistreer nie. Macpherson sê die kultuur van korrupsie moet end kry:
Minister Macpherson word nie afgeskrik word deur doodsdreigemente oor ondersoek nie [KLANK]
ENG MacphersonOnIDT