# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, beklemtoon dat immigrasie ʼn gedeelde verantwoordelikheid in ʼn streek is en nie net ʼn Suid-Afrikaanse probleem nie. Burgerlike groepe beskuldig onwettige immigrante van misdaad en dat hulle werk by plaaslike inwoners wegneem. Lamola sê die regering erken dat hy sy vermoë om ongedokumenteerde migrasie te hanteer moet verbeter en seker maak wetstoepassing vind regverdig plaas. Lamola het herhaal dat enige aanvalle op buitelanders onwettig is:
Minister Lamola sê geen griewe regverdig aanvalle op mense op grond van hul nasionaliteit nie [KLANK]
ENG LamolaOnChallenges